Droomsindroom op die Bloemskou verhoog 1 Mei 2024

Loading player...
Broers Kirsten en Kyle van Droomsindroom sluit by Yolanda Maartens aan. Hulle is 1 Mei op die Bloemskou verhoog in samewerking met OFM die klank van jou lewe. Hulle is baie opgewonde oor die optrede en gesels ook oor hul Engelse liedjie wat oppad is en hul nuutste song “Plek vir my”. Kaartjies vir Bloemskou is by Computicket beskikbaar en jou toegangskaartjie sluit die shows op die Bloemskou verhoog in.
25 Apr 2024 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min