Malaria steeds uitdaging in SA

--:--
Dringende samewerking deur die regering, sakesektor en sektore-sonder-winsbejag is nodig om die verwoestende effek van malaria te stuit. Dit is die boodskap van die Goodbye Malaria-veldtog, wat malaria teen 2030 in Suider-Afrika wil uitskakel. Vandag is Wêreld-malariadag onder die tema, My Gesondheid, My Reg wat die behoefte benadruk om ongelykhede aan te spreek wat bestaan rakende toegang tot malariavoorkoming. Goodbye Malaria se bestuurshoof, Sherwin Charles, sê malaria in Suid-Afrika wek steeds groot kommer aan die Oostelike grense:
25 Apr 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Ons herdenk Cassinga, waarom nie volksmoord?

Namibië het Saterdag Cassinga-dag herdenk met 'n openbare vakansiedag ter herinnering van die honderde vroue, kinders en mans wat op 4 Mei 1978 by die SWAPO militêre kamp in die dorp Cassinga in Angola gesterf het. Namibiërs het na sosiale media gestroom om te vra waarom die sowat 80 000…
6 May 10AM 1 min

IPPR takel korrupsie in olie-, gas-, groenwaterstof-bedrywe

Lüderitz sal die episentrum vir Namibië se nuwe olie-, gas- en groenwaterstofbedrywe wees. Daar is egter kommer oor moontlike korrupsie en hoe daar verseker kan word dat Namibiërs in die algemeen voordeel trek uit die ontwikkelings. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, IPPR, bied môre 'n Streeks-teenkorrupsie konferensie by die Lüderitz…
6 May 10AM 1 min

SA 400m-aflosspan kwalifiseer vir Olimpiese Spele

Atletiek: Suid-Afrika se vier-maal-400-meter aflosspan het gekwalifiseer vir die Olimpiese Spele tydens die Wêreld-afloskampioenskap in die Bahamas, wat oorheers is deur Amerika. Die Verenigde State het vier uit die vyf goue medaljes gewen. Wayde van Niekerk het Suid-Afrika gehelp om silwer in hulle item te wen, saam met Gardeo Isaacs,…
6 May 9AM 1 min

Zuma-tugproses betreurenswaardig: Mabuza

Die voormalige Suid-Afrikaanse adjunkpresident, David Mabuza, sê tugproses teen die voormalige ANC-president Jacob Zuma is 'n betreurenswaardige tydperk in die ANC-geskiedenis. Hy het op 'n veldtog in Tshwane gepraat, en het die ANC se verbintenis tot sy grondwet beklemtoon in die hantering van die saak. Hy sê Zuma se optrede…
6 May 9AM 1 min

Stad Kaapstad vestig aandag op kompos-maak

Dit is hierdie week Internasionale Komposbewustheidsweek en die Stad Kaapstad gaan ʼn reeks gemeenskapsgeleenthede aanbied. Dit is daarop gemik om bewustheid te skep oor die kritieke kwessie van organiese afval in stortingsterreine. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê gegewe die kommerwekkende tempo waarteen organiese afval stortingsterreine vul en…
6 May 8AM 1 min