#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES HS Eldroaigne - Hoof Mnr. Dave du Plessis

--:--
Hoof van HS Eldoraigne, Mnr. Dave du Plessis het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending.
26 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Jan Oberholzer - Tyd be Eskom

Voormalige bedryfshoof van Eskom, Jan Oberholzer, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy tyd by Eskom, en ook paar moeilike vrae beantwoord. Het hy hoop vir Eskom en die land? Luister gerus weer hier.
20 May 34 min

#DieGROOTBrekfis Ek verkies SA - Rob Hersov

Multi Miljarder, Rob Hersov, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer en gesels oor sy opinie oor die politiek en hoekom hy nog nie SA verruil het vir ander tuiste nie. Luister gerus weer hier.
20 May 25 min

#DieGROOTBrekfis Early B

Early B het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiek en veel meer. Luister gerus weer hier.
17 May 28 min