Nasionale Arabierperdskou bring glans na Bloemfontein skougronde

Loading player...
Die Nasionale Arabierperdkampioenskappe, is een van die vele glansgeleenthede wat deel vorm van vanjaar se landbouprogram tydens die Bloemskou.
29 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min