Rudi Nagel - Kuber Kamfer

Loading player...
Hakke, kniee, hande, elmboë, hou van die strelende room...."
Kamfer is verfrissend, selfs helend.
Wanneer ons tweede oudste seun homself in 'n situasie bevind waar daar 'n growwe geskaaf en onnodige geskuur tussen mense plaasvind, bring sy kamfer benadering dikwels 'n strelende vars verligting.
Die jaar 2000 was meer as net Y2K. Kom luister hoe 'Kuber Kamfer'' ons op die vooraand van die nuwe millennium begin te verkwik het.
30 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min