Skaaphonde groot aanwins vir boerdery, mits regte hond en reg opgelei

Loading player...
Een van die groot trekpleisters by vanjaar se Bloemskou is die skaaphond vertonings. Johan Gunter gesels met Johan Nel wat daarby betrokke is.
30 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min