Noord-Kaap gemeenskap baat by peulprojek

Loading player...
‘n Poging om indringerplante in die Noord-Kaap te beheer het tot ‘n florerende besigheid gelei. Eienaar Brandt Coetzee, van MannaBrew, wat op Prieska in die Noord-Kaap begin is, vertel daar is reeds in 1996 begin om produkte van die peule van die suidwesdoringboom of die muskietboom (Prosopis glandulosa) te maak. Vandag maak hulle ‘n tipe koffie van die pitte en die hele gemeenskap baat daarby.
1 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min