Jurie Burger van Upington jong afslaer kampioen by Bloemskou

Loading player...
Jurie Burger van Upington is aangewys as die kampioen tydens vanjaar se Plaasmedia en Toyota SA jong afslaers kompetissie wat vir die 11 de keer aangebied is tydens Bloemskou. Die ander drie deelnemers was Hanno Ferreira van Ficksburg, Jovaan Cloete van Lady Grey en Albertus Gouws van Bloemfontein. Johan Gunter het met Burger asook met Alan Sinclaer, Besturende direkteur van Vleissentraal Bloemfontein, wat een van die beoordelaars was, gesels….
1 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min