Kovsie landboustudente sit hand by op Bloemskou

Loading player...
Landboustudente van die Universiteit van die Vrystaat het ook hand bygesit by die onlangse Bloemskou. Johan Gunter het gesels met Anlie Spies, wat ook die voorsitter is Kovsie Landbou, en Rolinda Gouws…
7 May 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min