Rudi Nagel - Avokado Bravado

Loading player...
Al ons Nagel-seuns het in hul groot word jare gehou van boomklim uitdagings. Net soos hulle, kan ek myself misgis oor die perke van my vaardigheid. Dan kom trots tot 'n (harde) val. Hoogmoed, en cholestrol, skuil ongesiens in die dieptes van my hartskamers. Avokado kan blykbaar bydra tot beter fisiese hartsgesondeid. Vol bravade sê ek: leef gesond! Is ek egter bereid om te gaan vir 'n hoogmoeds- hart skandeering?
7 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min