Land het krag, maar munisipaliteite kan nie versprei

Loading player...
Suid-Afrika is reeds meer as 40 dae beurtkragvry, maar talle gemeenskappe sit steeds sonder krag, grootliks weens munisipaliteite se onvermoë om dienste te lewer. Minister in die Presidensie verantwoordelik vir elektrisiteit, Dr. Kgosientsho Ramokgopa, het gister tydens sy twee weeklikse terugvoersessie in Pretoria aan die media vertel dat munisipale infrastruktuur verval vroeër gekom het as wat verwag is en dat nuwe finansieringsplanne nodig is om dienslewering op hierdie vlak te verseker…
7 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min