#DieGROOTBrekfis Gert van der Westhuizen - Verkiesing 2024

--:--
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor wat jy te wagte kan wees by 2024 se verkiesing. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Early B

Early B het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiek en veel meer. Luister gerus weer hier.
17 May 28 min