Toenemende spanning rondom moontlike koalisies

Loading player...
Tydens die SA Stamboek IQ Elite Seminaar met die tema “Veerkragtige Veeproduksie in ’n Veranderende Wêreld” wat onlangs in Bloemfontein aangebied is, het mederedakteur van Vrye Weekblad, Anneliese Burgess, tydens ’n paneelbespreking gefasiliteer deur Prof. Piet Croucamp van die Noordwes Besigheidsskool, kommer uitgespreek oor die moontlikheid van politieke onstabiliteit in Suid-Afrika indien ’n koalisieparty aan bewind sou kom.
8 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min