Chris Derksen - Noord-Vrystaat lewende hawe pryse

--:--
Chris Derksen het oudergewoonte veilingspryse vir die week ge-eindig, 1 Mei 2024.
15 May 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

OVK skaapgesondheid en wolnuus

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinande Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
31 Oct 11PM 5 min

Kenmerkte om beesinterras te beoordeel

Gerekende internasionale beesbeoordeelaar, PJ Budler, wat in Suid-Afrika gebore is en reeds op 15-jarige ouderdom sy eie stoetery begin het en deesdae in die VSA woon, was die hoof beoordeelaar by vanjaar se bees-interras-kompetisie op NAMPO Alfa. Hy het tydens die geleentheid gepraat oor die kenmerke waarna hy kyk wanneer…
30 Oct 11PM 4 min

Brandkwessies op mespunt in Noordwes

Agri Noordwes het hul medelye betoon met die naasbestaandes van Henk Meyer, wat verlede naweek deur rook en vlamme oorweldig is toe hy gegaan het om ‘n brand te blus. Die organisasie se Naude Pienaar meen ook die tegniese be-eindiging van die brandseisoen op 31 Oktober, is nie prakties nie…
30 Oct 11PM 1 min

Noordwes brande neem rampafmetings aan

Die Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging meen die vernietigende veldbrande wat daagliks in Noordwes woed en die naweek die lewe van ‘n boer van Lichtenburg geëis het, word vererger deur die regering se versuim om ag te slaan op pleidooie vir ’n langer brandseisoen. Voorsitter Eric Stoch vertel meer oor die benarde situasie…
30 Oct 11PM 5 min