Kommer oor veediefstal wat nie in Vrystaat rapporteer word nie

Loading player...
Daar heers steeds groot kommer oor veeboere wat nie diefstal aanmeld nie. Die Vrystaat RPO se Hans Annandale sê georganiseerde landbou sal sake verder voer en produsente moet nie bloot opgee en voel dit help nie om misdaag aan te meld nie. Johan Gunter het met hom gesels.
15 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min