Tienjarige kraai weer koning op Boereplanne kompetisie

Loading player...
Die Graan SA, Omnia en Landbou Weekblad se Boereplanne Kompetisie is een van die groot trekpleisters by NAMPO Oesdag. Bertus Goosen van Botswana was die wenners in die A-afdeling en sy dogter Nicolene in die C-afdeling. Die tienjarige David de Wet van Ermelo het ook weer gewen in die skole afdeling.
16 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min