Voedingsriglyne vir vroegspeen van lammers

Loading player...
Johan Gunter gesels verder met OVK se John Melville voedingsriglyne as dit kom by die vroegspeen van lammers en ons hoor ook van Zinande Geyer oor die jongste OVK wolveiling…
16 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min