Nuwe digitale platform vir insetaankope geloods

Loading player...
Verskeie uitstallers het gedurende NAMPO Oesdag, nuwe produkte en dienste geloods. AgRetail is ’n gratis digitale platform waardeur produsente insetaankope kan doen.
19 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min