Nashua se tegnologiese oplossings vir plaasveiligheid

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gesels met Nashua verkoopsbestuurder in die Vrystaat, Noord-Kaap en Lesotho, Rikus Krüger, oor die maatskappy se innoverende veiligheids- en energie-oplossings vir jou plaas.
26 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min