Forums werp vrugte af in Noordwes

Loading player...
Een van die Noordwes-provinsie se hoofverdagtes in ‘n beweerde veediefstalsindikaat, Rasta Kenosi, kom weer vandag in die Ganyesa-landdroshof voor nadat hy, en nog vermeende medepligtiges, verbind is met die vergiftiging van 40 stuks vee verlede jaar. Kenosi staan ook tereg op vyf ander aanklagte in aparte sake. Agri Noordwes hoofbestuurder, Boeta du Toit, het vroeër met OFM Agri gesels oor die belangrikheid van goeie veiligheidstruksture en hoe hul spesiale forums sukses behaal in hierdie verband…
26 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min