Studente in die Noordwes gesels oor die politieke landskap in Suid-Afrika

Loading player...
In die Noordwes Provinsie is daar net minder as 40 000 geregistreerde kiesers tussen die ouderdom van 18 en 19 jaar. OFM-nuus se Dane Beisheim het 'n besoek aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus gebring om met studente te gesels oor die politieke landskap waarmee hulle te kampe het.
29 May 2024 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

missing Bloemfontein businessman.

The South African Police Service in the Free State is requesting the public’s help to find a missing Bloemfontein businessman.
15 Apr 3AM 1 min