Kommer hemp megaprojek is foefie

Loading player...
“Die regering het reeds miljarde rande aan die agripark projekte spandeer en steeds is daar nog niks om te wys na 12 jaar nie.”
Kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour het sy kommer uitgespreek oor ’n hempprojek wat verlede week bekendgestel is in Springfontein.
“Om ’n mega hempprojek by die Agripark te begin is ’n mors van geld. Die hempprojek wat in 2017 in Winterton KwaZulu-Natal begin is, is nou ’n wit olifant.”
29 May 2024 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min