Aktiniese Keratose in Suid-Afrika: ‘n Toenemende gesondheidsbedreiging

Loading player...
In Suid-Afrika, waar sonblootstellingskoerse hoog is, is aktiniese keratose veral algemeen. Individue wat aansienlike tyd in die buitelug deurbring, soos boere, loop 'n groter risiko om hierdie toestand te ontwikkel. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Bradley Wagemaker, oor die kondisie.
2 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min