Kry meer uit jou braaikuikenboerdery

Loading player...
As jy braaikuikens aanhou en voel jou hoenderboerdery is vir die voëls, NUTRI Feeds het onlangs baie waardevolle inligtingsessies aangebied om produsente te help meer winsgewend wees. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met tegniese adviseur, Francois la Grange.
2 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min