Kus tot Kruin: Die bewaring van die Luiperd dmv Wetgewing - 06 Junie 2024

Loading player...
Gesprek met DR.BOOL SMUTS van Landmark Leopard & Predator Project - South Africa faam. Hoe wetgewing die behoud of uitwissing van n apex spesie kan bewaar. Luister elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO na Kus tot Kruin waar Fred fokus op bewaring. 🎧Luister SFM Streek RADIO aanlyn by: www.sfmstreek.com of op 90.1fm of 104.1fm in die TuinRoete SFM Streek, of via 🎧🎧RadioGardenApp: https://radio.garden/listen/sfm-streek-radio/vnp9KaO5 landswyd.
5 Jun 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min