Jeugdiges deel hul ervarings en toekomshope vir landbou in Suid-Afrika

Loading player...
Twee Graad 10-leerlinge aan Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Lucille Snyman en Jacques van der Merwe, deel hul ervarings en toekomsdrome vir landbou in Suid-Afrika. Hulle beklemtoon die waarde van praktiese ondervinding en hoop vir ‘n vooruitstrewende en volhoubare landbousektor.
10 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min