#DieGROOTBrekfis Liezel Intiem - Hang jou huwelik aan 'n tak

Loading player...
Liezel van Intiem het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor Intiem.co.za se nuwe artikels "Hang jou huwelik aan 'n tak".

Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Jun 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Errol Musk

Pa van Elon Musk, die wereld se rykste man, Errol Musk, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Elon se grootwordjare, Elon se betrokkenheid by VSA politiek en of ons ooit sal sien dat Elon sy besighede sal begin uitbrei na SA. Luister gerus weer hier.
22 Jan 32 min