Boer vertel oor elektrisiteit probleme

Loading player...
Eskom se jongste plan om drastiese prysverhogings in te stel ten opsigte van vaste kostes, kan die landboubedryf op sy knieë dwing. Die huidige voorstel behels ’n aanpassing van die koste-struktuur van 30% vaste koste en 70% kraggebruik, na ’n omgekeerde verhouding van 70% vaste koste en 30% kraggebruik. Vrystaat Landbou het reeds laat weet dat hulle die versoek gaan teenstaan wanneer NERSA openbare kommentaar in hierdie verband aanvra. Produsente glo dat hierdie plan eenvoudig nie haalbaar is vir die landboubedryf nie. Niel Kruger van die plaas Schietfontein in die Philippolis-distrik in die Vrystaat, deel sy ervaring…
11 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min