Amerika se goeie lopie in graanmarkte duur voort

Loading player...
Heleen Viljoen, landbou-ekonoom van Graan SA, sê ’n weeklikse verslag deur Amerika se Landbouraad dui aan dat 85% van die Amerikaanse mielies reeds opgekom het, met 74% wat as goed tot uitstekend gegradeer is. Dit is 'n verbetering teenoor die vorige seisoen se 61%, wat aandui dat Amerika 'n baie goeie seisoen voor hulle het.
18 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min