Werk jy veilig met litiumioonbatterye?

Loading player...
Het jy ’n sonkragstelsel op jou plaas, hetsy vir gebruik in die boerdery of tuis? Luister hier na noodsaaklike veiligheidsmaatreëls. Brande wat as gevolg van litiumioonbatterye en sonpaneelstelsels ontstaan neem wêreldwyd toe. Tarien Cooks, rampbestuurspesialis by AfriForum het ’n gids saamgestel met wenke oor hoe om gereed te wees indien ’n brand van so aard sou ontstaan.
17 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min