Kenner oor regering van nasionale eenheid

Loading player...
Die ANC en die DA het verlede week ’n raamwerkooreenkoms onderteken om ’n regering van nasionale eenheid te vorm. OFM Agri se Robyn Schutte het op die vooraand van hierdie aankondiging met Adjunkprofessor aan die Universiteit van die Vrystaatse Fakulteit Ekonomie en Bestuurswetenskappe, Christo van der Rheede, oor die ekonomiese implikasies van ‘n eenheidsregering gesels.
16 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min