Vrystaat RPO-Kongres Oorsig

Loading player...
Gedurende die Vrystaat RPO kongres gesels Johan Gunter met Lou van Reenen van Beefmaster gesels oor die uitvoermoontlikhede binne die rooivleisbedryf en dan ook met prof Frikkie Mare HUB van die RPO oor die plek en die rol van die RPO in die waardeketting en of voel hy dat biosekuriteit by ons boere voldoende is.
20 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min