Waardevolle lesse uit Turkye kan produsente moontlik groot steun bied
Loading player...
Terwyl die afgelope somer seisoen se laer produksie syfers landbou produsente knou vanweë die droëer El Nino weerpatrone, kan waardevolle lesse geleer word in Turkye met hul tydelike verbod op koring invoere. Hoe bring jy die twee gebeure by mekaar? AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen gesels met OFM se Shandor Potgieter hieroor..