Wenke vir speen van kalwers

Loading player...
Terwyl beesboere gereed maak vir die huidige kalfspeenseisoen, is deeglike voorbereiding die sleutel tot ’n gesonde en groeiende kudde. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dieregesondheidspesialis by die Beefmaster Groep, King Ramokala, oor die suksesvolle speen van kalwers en wenke vir die opkomende speenseisoen.
30 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min