Rockman begin raakvat by landbou

Loading player...
Die nuwe Vrystaatse LUR vir Landbou het haar eerste week in die amp afgesluit met 'n seremonie waartydens 'n dosyn nuwe vlootvoertuie oorhandig is aan landbouvoorligtingsbeamptes om hul werk in die provinsie te vergemaklik. By die plegtigheid op Glen buite Bloemfontein, het Elzabé Rockman aan OFM Agri vertel, die departement, wat nou ook die portefeulje van omgewingsake insluit, het die vermoë om die welstand van Vrystaters op voetsoolvlak te verbeter.
29 Jun 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min