Agbiz positief oor nuwe landbou ministerie

Loading player...
Die nuus oor die nuwe minister van landbou asook die ministeries wat voortaan geskei word, is ook goed deur die sakesektor ontvang. Agbiz hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo….
1 Jul 2024 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min