Kok Corli bly naby wortels

Loading player...
Corli Prinsloo (néé Botha) was tydens Innibos te sien in die llefstyl-produksie KOStelik saam met Leon Gropp en het sommer haar alma mater, Hoërskool Nelspruit, se kombuis en leerlinge ingespan as assistente.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Vryemarkstigting se plan teen misdaad: Radikaal maar Grondwetlik

Niemand blyk ‘n daadwerklike plan te hê om die hoë vlakke van geweldadige misdaad in Suid-Afrika hok te slaan nie. Die Vryemarkstigting het voorstelle. Dit is radikaal, maar Grondwetlik, sê Martin van Staden, die hoof van beleid, maar daar is geen politieke aptyt voor nie. Hy sê misdaadvlakke is abnormaal…
10 Dec 14 min

Kyk uit vir motorfietse

Motoriste is nie gewoond daaraan om op die uitkyk te wees vir motorfietse nie. Johan du Plessis en Francois Neuhoff van Lowveld Motorcycle Training & Country Tracks vra: "Look twice for bikes".
10 Dec 12 min

Marloth skuif honderde stuks wild

Na jare se binnegevegte oor hoe om die oorbevolking van wild in Marloth Park op te los, is honderde diere onlangs verwyder. Cindy Benson van die belastingbetalersvereniging vertel meer.
9 Dec 12 min

Mpumalanga PCV

Kies Mpumalanga PVC vir slim plafonne, soliede vloere en grasperke wat hou! Lezel Havenga gesels met Laeveld Brunch.
8 Dec 22 min