ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks

Loading player...
Dis tans redelik moeilik om ekonomiese aanwysers te interpreteer. Ontleders meen ondanks optimisme oor ekonomiese vooruitsigte, gaan dinge nog eintlik swaar. Ekonomiese ontleder en dosent aan die Noordwes-Universiteit, Prof. Waldo Krugell, meen die uitslae van ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks, is ʼn goeie voorbeeld hiervan.
2 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min