Verskil tussen finansiële bestuursbeplanning en opvolgbeplanning

Loading player...
In ons tweede insetsel oor opvolgbeplanning in ‘n familie boerdery vertel ʼn kenner, Willem van Jaarsveld van die Leadership, Agriculture & Recreational Development Agency tydens ‘n praatjie op Kragdag Wes-Kaap vroeër vanjaar wat die verskil tussen finansiële bestuursbeplanning en opvolgbeplanning is…
3 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min