Chimp Eden en Roots & Shoots gaan vir Wêreld Vleilande-dag Maandag die vleiland by Hoërskool Bergvlam skoonmaak. Oddette Goussard en Maru Attwood kuier in die ateljee.
Dit is die Cheetahs teen die Pumas by Mbombela-stadion Vrydag in die derde ronde van die SA Beker en Saterdag vind die Stonehouse 10's plaas. Corné Steenkamp en MJ Mentz gesels met Sonop Ontbyt.
Hoërskool Rob Ferreira bied elke jaar die Danie Rossouw-rugbyweek aan tydens die Maart/April-skoolvakansie. Nico Bekker kuier saam met die Middag Game Drive.
Finansies Minister Enoch Godongwana het gister sy begrotingsrede in die Parlement ter tafel gelê. Werner Oosthuizen van Efficient Wealth sê die 0,5%-verhoging in BTW is beter as 2%, maar ons gaan ook meer inkomstebelasting betaal.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.