Verwoestende brande berokken groot skade in dele van Oos-Vrystaat

Loading player...
Die Oos-Vrystaat is die afgelope naweek (6-7/7) deur verwoestende brande getref wat groot verliese aan weiding, infrastruktuur en vee gebring het.
Die Vrystaatse LUR vir Landbou, Elzabé Rockman, het die geaffekteerde areas besoek om die situasie eerstehands te beoordeel en met boere te gesels oor hul bekommernisse en behoeftes. Gedurende haar besoek het Rockman opgemerk dat die brande steeds nie heeltemal geblus is nie. Robyn Schutte het met haar gesels.
8 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min