VS Landbou: Nuutste statistieke oor plaasaanvalle

Loading player...
Landelike veiligheid is iets waarmee produsente daagliks konfronteer word. Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou veiligheidsrisiko analis, dr. Jane Buys, oor die nuutste statistieke van plaasaanvalle in die provinsie asook oor ‘n gebeurlikheidsplan wat Vrystaat Landbou het vir plaaswerkers.
10 Jul 2024 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min