Wedvlugduiwe onder skoot

Loading player...
Frik Kruger, voorsitter van die Gauteng Posduif Unie, het onlangs sy kommer uitgespreek oor die toenemende probleem van wedvlugduiwe wat afgeskiet word terwyl hulle oor die Vrystaat vlieg. Hierdie kwessie het weer aandag gekry nadat foto’s op Facebook gedeel is, soortgelyk aan dié wat ‘n paar jaar gelede gewys het hoe duiwe in die Vrystaat doodgeskiet is.
11 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min