Beskerm só jou vee die winter

Loading player...
Met uitermatige weerstoestande wat verlede week die land getref het, is dit belangrik vir boere om te sorg dat hulle vee genoegsaam beskut word teen die koue om verkluiming te vermy. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met veearts in die Fouriesburg-distrik, Dr Christiaan de Jongh, hieroor…
14 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min