Gaan sorgvuldig watergebruiksertifikate na

Loading player...
Produsente word gevra om noukeurig deur hul watergebruiksertifikate te werk, om seker te maak hulle verstaan die inhoud daarvan asook wanneer en onder watter voorwaardes dit sal verval. Regskenner Adriaan Groenewald vertel meer in ‘n aanlyn werkswinkel wat onlangs deur Agri SA aangebied is…
14 Jul 2024 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min