A1-verklaring by veediefstal

Loading player...
Wanneer veediefstal plaasvind, is daar spesifieke prosedures wat gevolg moet word om die misdaad aan te meld. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die A1 verklaring…
14 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min