Vrystaat Landbou vergader met nuwe Vrystaatse LUR vir Gemeensakpsveiligheid

Loading player...
Vrystaat Landbou het vergader met die nuwe Vrystaatse LUR vir Gemeensakpsveiligheid, Paaie en Vervoer, Jabu Mbalula. Johan Gunter kry terugvoer by Dr Jane Buys na die vergadering.
16 Jul 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min