OBP-agterstand kniehalter ook wildberdryf

Loading player...
Nog ’n ernstige bekommernis is die tekort aan die miltsiekte-entstof, wat reeds ’n ernstige uitwerking het op veeartse en boere. OFM Agri se Robyn Schutte hoor by dr. Brian Reilly van die Universiteit van die Vrystaat, oor die gevare wat die agterstand by OBP vir die wildbedryf kan inhou…
23 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min