Pluimveebedryf verwelkom hersiening van BTW-vrye mandjie

Loading player...
Tydens sy parlementêre openingsrede, het president Cyril Ramaphosa verneem om die BTW-vrye voedselmandjie te hersien. Sprake dat been-in Suid-Afrikaanse hoender moontlik oorweeg word. OFM Agri se Robyn Schutte het met stigter van Fair Play, Francois Baird, hieroor gesels.
24 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min