Vrystaat Landbou spreek kommer uit oor hongersnood in buurland

Loading player...
Vrystaat Landbou het sy kommer uitgespreek dat hongersnood in Lesotho tot verhoogde misdaad op Suid-Afrikaanse grense kan lei. Vise-president Friedl von Maltitz vertel daar word ‘n beroep op die regering gedoen om in te tree.
29 Jul 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min